’n Ouerpaar het verby ’n ongelukstoneel naby Brits gery, maar nie geweet hul dogter is in dié ongeluk dood nie berig Netwerk24.

Elzeth Gouws (30) van Centurion was Vrydag op pad na haar pa, Frikkie, se verjaardagpartytjie toe die noodlottige ongeluk gebeur het.

Frikkie en sy vrou, Rina, was op pad van Pretoria na hul plaas naby Brits.

Hulle is eers van die ongeluk ingelig toe hulle sowat 5?km van die plaas af was.

Dit was vermoedelik ’n kop-aan-kop botsing.

LEES MEER HIER

Ook op Netwerk24:

Heli-frats: Wildvanger se familie ‘bid, huil saam’

Hy’s nie deel van Afrikaanse musiekbedryf nie, sê Jannie du Toit