Dit is nie net rolprente en TV-programme wat by die Golden Globes die aandag trek nie, maar ook bekendes se lagwekkende blapse, verrassende aankondigings en rooitapyt-kaskenades.

Voor Sondag se plegtigheid in Beverly Hills in Los Angeles in die VSA kyk ons na heuglike oomblikke van vorige geleenthede.

Lees ook: Rolene Strauss oorhandig Mej. Wêreldkroon aan mooie Mej. Spanje

[post-slider]

Lees ook: Oeps! Daar kondig Steve Harvey die verkeerde Mej. Heelal aan . . .

? Die Golden Globes word Maandagaand om 21:30 op M-Net (DStv kanaal 101) uitgesaai.

© Cover Media