Twintig  maande lank het Somaliese seerowers hulle saam aangehou, dikwels by hul polse aan mekaar geboei. Saam het die dood hulle elke dag in die oë gestaar en saam het hulle op hul vrylating bly hoop. Maar nou, vyf maande nadat hul hunkering vervul is, het Debbie Calitz (50) en Bruno Pelizzari (53) se paaie uiteengeloop. Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.