’n Ontploffing wat Vrydagoggend in Rome plaasgevind het, is waarskynlik deur ’n briefbom veroorsaak. Een motor is in die voorval beskadig. Tot dusver is geen beserings aangemeld nie. Die bomontruimingseenheid is op die toneel. Botsende berigte dui daarop die bom naby ’n poskantoor in Via Aventino plaasgevind het.

Meer inligting sal bygewerk word soos wat meer besonderhede aan die lig kom.