In die nuwe Afrikaanse drama Modder en Bloed beland ’n groep Boerekrygers tydens die Anglo-Boereoorlog op die eiland St. Helena.

Stian Bam vertolk die oorlogsgevangene Willem Morkel wat die brutale dood van sy seun aanskou voor hy die genadelose Britte aanpak met hul geliefde spel: rugby.

"Willem maak soms die verkeerde besluite wat hom op 'n onbeplande reis neem waarop die kyker saamgeneem word. Maar hy is 'n simbool van die Afrikaners en wat ons haat en liefhet uit ons verlede.

Modder en Bloed is van 1 April 2016 te sien in fliekteaters landwyd.

Gaan loer hier na die lokprent.

Nóg oor Modder en Bloed:

Ontmoet Modder en Bloed se karakters: Patrick Connolly as Finn Kelly

Ontmoet Modder en Bloed se karakters: Edwin van der Walt as Marius Prinsloo

EKSKLUSIEF: Modder en Bloed se amptelike lokprent is hier!

Van mannegroep tot regisseurstoel: Sean Else gesels oor sy nuwe rolprent Modder en Bloed

Vars aanslag op die Anglo-Boereoorlog binnekort in nuwe Afrikaanse rolprent te sien