In die nuwe Afrikaanse drama Modder en Bloed beland ’n groep Boerekrygers tydens die Anglo-Boereoorlog op die eiland St. Helena. Finn Kelly is 'n Ier wat die Boere tydens die oorlog bystaan, en saam met hulle na die eiland verskeep word. Finn word deur deur Patrick Connolly vertolk.

Patrick beskryf sy karakter as 'n buitestaander. Al is hy nie 'n Boer in vlees en bloed nie, kan hy as Ier tog homself heeltemal met die Boere se lot en weerstand teen die Britte vereenselwig.

Modder en Bloed is van 1 April 2016 te sien in fliekteaters landwyd.

Gaan loer hier na die lokprent.

Nóg oor Modder en Bloed:

Ontmoet Modder en Bloed se karakters: Edwin van der Walt as Marius Prinsloo

EKSKLUSIEF: Modder en Bloed se amptelike lokprent is hier!

Van mannegroep tot regisseurstoel: Sean Else gesels oor sy nuwe rolprent Modder en Bloed

Vars aanslag op die Anglo-Boereoorlog binnekort in nuwe Afrikaanse rolprent te sien