Die blonde bom van Pretoria is Suid-Afrika se nuwe mooiste meisie, en vir die 22-jarige Melinda Bam sal die lewe nou nooit weer heeltemal dieselfde wees nie.

Die eerste 24 uur was maar net ’n voorsmakie – bekendes soos Victor Matfield was skielik op haar lys van Twitter-volgelinge en daar was 2 000 e-posse in haar e-posbus.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gesels ons met Melinda.

Volg Huisgenoot op Twitter.