Dis net minder as twee maande voor volgende Mej. Suid-Afrika gekroon word!

[caption id="attachment_157308" align="alignnone" width="600"]Jou Top 12 Mej. Suid-Afrika-finaliste Foto: Yolanda van der Stoep Jou Top 12 Mej. Suid-Afrika-finaliste
Foto: Yolanda van der Stoep[/caption]

Dit was die eerste keer dat lede van die publiek vir hul gunsteling-semifinalis kon stem vir ’n plek in die Top 12. Geluk aan Nicole van Niekerk van Pretoria wat as die publiek se gunsteling aangewys is!

Hier is die finaliste wat vir die kroon as die volgende Mej. SA gaan meeding:

Adè van Heerden – Heroldsbaai, Wes-Kaap

Ade van Heerden - Herold's Bay Western Cape 2 Pic by Yolanda van der Stoep

Boipelo Mabe – Alexandra, Gauteng

Boipelo Mabe - Alexandra Gauteng 1 Pic by Yolanda van der Stoep

Demi-Leigh Nel-Peters – Sedgefield, Wes-Kaap

Demi-Leigh Nel-Peters - Sedgefield Western Cape Pic by Yolanda van der Stoep 2

Iman Mkwanazi – Lenasia, Gauteng

Iman Mkwanazi - Lenasia Gauteng Pic by Yolanda van der Stoep 7

Kayla Malherbe – Mtunzini, Kwazulu-Natal

Kayla Malherbe - Mtunzini KZN Pic by Yolanda van der Stoep 1

Nicole van Niekerk - Môregloed, Pretoria, Gauteng

Nicole van Niekerk - Moregloed Pretoria Gauteng Pic by Yolanda van der Stoep 2

Nompumelelo Mampholo – Diepkloof, Soweto, Gauteng

Nompumelelo Mampholo - Diepkloof Soweto Gauteng Pic by Yolanda van der Stoep 2

Odirile Sepeng – Mabopane, Pretoria, Gauteng

Odirile Sepeng - Mabopane Pretoria Gauteng Pic by Yolanda van der Stoep 2

Priyeshka Lutchman – Yellowwood Park, Durban, Kwazulu-Natal

Priyeshka Lutchman - Yellowwood Park Durban KZN Pic by Yolanda van der Stoep 2

Shané Naidoo – Benoni, Gauteng

Shane Naidoo - Benoni Gauteng Pic by Yolanda van der Stoep 1

Shelbe Pretorius – Pinehaven, Krugersdorp, Gauteng

Shelbe Pretorius - Pinehaven Krugersdorp Gauteng Pic by Yolanda van der Stoep 2

Yuta Raubenheimer – Kameeldrift, Pretoria, Gauteng

Yuta Raubenheimer - Kameeldrift Pretoria Gauteng Pic by Yolanda van der Stoep 2

Mej. Suid-Afrika 2017 stap weg met R1 miljoen kontant van die borge Sun International en Cell C, asook verskeie pryse wat van die kompetisie een van die duurste skoonheidskompetisies ter wêreld maak.

Foto’s: Yolanda van der Stoep

-Shanaaz Prince