Hier is hulle! Die tien jong kokke wat mekaar die stryd gaan aansê in die kombuis as deel van kykNET se nuwe koswerklikheidsreeks, Kokkedoortjie.

[caption id="attachment_156391" align="aligncenter" width="600"]Die nuwe Kokkedoortjies! Die nuwe Kokkedoortjies![/caption]

  • Mikael Morkel, 10, van Centurion
  • Thali Hugo, 11, van Wellington
  • Jarique Eilers, 12, van Daniëlskuil
  • Klaredy van Wyk, 11, van Hartbeespoort
  • Ian Grobler, 13, van George
  • Christian Cloete, 11, van Raithby
  • Dean Barnard, 12, van Kempton Park
  • Christi Myburgh, 14, van Bloemfontein
  • Edwin Theron, 12, van Worcester
  • Mia Grobler, 13, van Lynnwood
  • [caption id="attachment_156392" align="aligncenter" width="450"]Die beoordelaars, Nic van Wyk en Mari-Louis Guy. Die beoordelaars, Nic van Wyk en Mari-Louis Guy.[/caption]

Die program begin op Woensdag 5 April op kykNET om 20:00. Die beoordelaars is Nic van Wyk en Mari-Louis Guy, wat onderskeidelik ook in Kokkedoor en Koekedoor oor deelnemers se lot help besluit het.