A photo posted by Dr. Mike (@doctor.mike) on

Mike en sy dierbare husky Roxy het byna oornag 'n internasionale sensasie op Instagram geword. Daarop beskryf Mike homself as "bloot 'n man en sy hond teen die wêreld". Met dié dat hy só aantreklik is, en boonop nog 'n pragtige hond ook aan sy sy het, is dit glad nie verbasend dat hy reeds meer as 259 000 000 volgelinge op Instagram het nie. Hier is Mike tydens 'n onlangse nagskof by die hospitaal.

A photo posted by Dr. Mike (@doctor.mike) on

Hy woon al sy lewe lank in New York City.

A photo posted by Dr. Mike (@doctor.mike) on

Hy is lief vir roei en tennis speel.

A photo posted by Dr. Mike (@doctor.mike) on

A photo posted by Dr. Mike (@doctor.mike) on

Dan is daar natuurlik sy dierbare hond, Roxy.

A photo posted by Dr. Mike (@doctor.mike) on

Vir wie hy baie lief is.

A photo posted by Dr. Mike (@doctor.mike) on

Sy is te oulik!

A photo posted by Dr. Mike (@doctor.mike) on

Wel, hy ook.