Andrea gesels met Loren Pienaar van Huisgenoot oor haar eerste jaar in Oppie Koffie, 7de Laan se bymekaarkomplek waar alles en nogwat gebeur, die akteurs, die grapjasse en haar inspirasie

Dankie aan 7de Laan Publisiteit vir foto's van Pierre van Pletzen en Hennie Jacobs