Chris Barnard was ’n groot skrywersgees in Afrikaans en sy woorde het ook in Huisgenoot’n goue draad gespan.

Chris se woorde is se woorde is stil nadat hy vandeesweek in die ouderdom van 76 aan ’n hartaanval dood is.

Lees ook: Randall Wicomb sterf ná kankerstryd Dana Snyman het op Netwerk24 ’n memoire gedeel van sy en die fotograaf wyle Nardus Nel se weë toe hulle op ’n Huisgenoot-storie in die Nelspruit-geweste was en Nardus opsluit vir Chris wou gaan groet. Dink saam met Dana terug aan ’n dié reus in Afrikaanse letterkunde.

SA deel hul medelye op Twitter