Hier is jou kans met ’n oulike aanlyn legkaart van ons Huisgenoot 100 Spesiale Gedenkboek.

Neem dit nog ’n stappie verder. Jy sal aan die onderkant van die legkaart opmerk dit meet die tyd wat dit jou neem om die legkaart te voltooi. Vertel gerus vir ons op Facebook hoe jy gevaar het en daag jou vriende uit om op jou prestasie te verbeter.

Nog nie jou spesiale gedenkboek bestel nie? Maak gou; daar’s net ’n beperkte hoeveelheid nog beskikbaar.

KLIK HIER om joune by ons aanlyn winkel te bestel.

Lees ook op Huisgenoot.com:

So gaan dit deesdae met Gerhard Steyn se vroeggebore babadogter

Meisie smeek om na selfdoodkliniek geneem te word elf jaar ná geheimsinnige goggabyt

Die smeulende Justin Serrao se weergawe van Kinders van die Wind sleur luisteraars mee

Foto van ’n pa wat sy siek seun troos word herhaaldelik van Facebook verwyder