Sy is 13 jaar oud, ’n doodgewone skoolmeisie in ’n voormalige Model C-skool, maar sy het ’n jaar gelede al die grense tussen onskuld en “die mees ervare” in haar kring begin verskuif. Is sy dalk jou dogter?

In die nuwe Huisgenoot ondersoek ons verslaggewers die geheime wêrelde van die alledaagse tiener en ontdek ons dat hulle glad nie meer so onskuldig is as wat ons dink nie.

Lees meer oor die moderne tiener se seks-, drank-, rook- en dwelmgewoontes in die nuutste uitgawe.

Volg Huisgenoot op Twitter.