Jip, ons kan nie genoeg kry van Zac Efron se ongelooflike maagspiere nie, en ons groen van jaloesie op Rita Ora nadat sy sy hemp by die MTV-fliekpryse van sy lyf afgeruk het!

Ingeval jy dit dalk gemis het, hier is ’n vinnige kyk na Zac Efron sonder sy hemp. Geniet dit!

https://www.youtube.com/watch?v=QBbYJgvih6c