Dié Pretty Little Liars-ster ken haar storie wat die mode betref.

1. Helder lippe

2. Sy weet hoe om swart en wit te laat goed lyk

3. Pragtig vir fietsry

4. Sexy swemdrag

5. Daai skoene!

6. Sy hou van antieksjiek flair

7. Nog ’n volmaakte swemdrag-kiekie

8. Boheemse prinses

9. In haar kas

10. Modeleier

- Janine Nel