-      Sy het onlangs vertel sy is genoem na Belle uit die film Beauty and the Beast. Sy lyk nie net na ’n Disney-prinses nie; sy is ook na een genoem.

-      Sy kan Spaans praat. Bella se pa kom van Kuba, en sy het met Spaans as moedertaal grootgeword.

-      Een van haar eerste rolle was in The O.C.: Sy het ’n jonger weergawe van Taylor Townsend vertolk en was toe al net so oulik soos nou.

Loer hier:

-      Haar bynaam is Pickle: Hoe oulik is dit nie! Drew Barrymore het haar die bynaam gegee toe hulle saam aan die rolprent Blended gewerk het.

Janine Nel