Ons is dol oor One Direction se nuwe liedjie  

Ons gunsteling-mannegroep,One Direction, het pas met die wêreld gedeel dat hulle nuwe album, Four, in November uitgereik gaan word en hulle het al die jong Directioners ’n spesiale voorsmakie gegee met hulle splinternuwe snit Fireproof. Luister hier daarna:

-       Lara Atson