• Sy het ’n swart gordel in karate. Dis nou ’n vampier met wie jy nie moet lol nie. Claire was op haar dag ’n toegewyde sportvrou en het ’n swart gordel in Tae Kwon Do gekry.
  • Sy’s goed met woorde. Claire noem haar die “koningin van Krabbel”, want sy is dol daaroor om met woorde te speel.
  • Sy wou nie altyd ’n aktrise geword het nie. Sy het ’n aktrise geword omdat sy ekstra sakgeld wou verdien en het eers in advertensies opgetree.
  • Sy het op Pretty Little Liars verskyn. Sy het die rol van Samara gespeel, een van Emily fields se liefdesbelangstellings.

Bronne: teen.com, gurl.com

-          Janine Nel