Karlien van Jaarsveld het haar tweeling nou die dag vir die eerste keer see toe geneem!

Ons eerste keer op die strand!!!!!! #kampsbaai

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

  Minki van der Westhuizen se oulike Katerien is gereed vir die somer in haar blommekopband.

Wat is hierdie ding om my kop, mamma?? #katerienlief A photo posted by Minki vd Westhuizen (@minkivanderwesthuizen) on

Jo-Anne Strauss se kleinding durf die somer in ‘n stylvolle ryding saam met sy ewe stylvolle ma aan.

  Die Eden-sanger Jay du Plessis se vrou, Mia, het hierdie mooi gesinsfoto gedeel.

Happy b day Aidan!

A photo posted by Mia Du Plessis Full (@mia_duplessis) on

Kyk net hoe straal die rugbyspeler Schalk Burger se vrou, Michele, saam met hul twee seuns.

Die sangeres Elizma Theron en haar babadogtertjie, Eli-Zé, geniet die dieretuin.

Die model Lee-Anne Liebenberg het hierdie foto gedeel van haar man en dogter, Gabrielle, wat in die water baljaar.

Die Flooza aka Sorina het hierdie oulike foto gedeel waar die sanger Emo Adams haar seuntjie vermaak.
Water toe! Kyk net hoe geniet die sanger Arno Jordaan se seuntjie homself.

My 1ste swempie by die huis!!! #pretoria32grade#somer#lente#netlekker#superman

A photo posted by @arnojordaan on

Bronne: Instagram, Facebook