Dit was omtrent twee groot kompetisies wat ons hierdie week op ons Facebookblad aangebied het.

Bespreek vir Skouspel!

Die eerste was die Nasionale Braai Dag-kompetisie waar ons 'n lam weggegee het en die tweede was 'n heerlike wegbreek na Saldanha in samewerking met Protea Hotel.

Hierdie kompetisies is eksklusief vir Huisgenoot se Facebook-gebruikers beskikbaar as beloning vir julle wonderlike deelname by ons digitale platforms.

Hier is die name van hierdie week se wenners. Die borge is verantwoordelik om die pryse by julle uit te kry. Geniet.

Braai-wenners: Sandy Minnaar, Natasha Blom en Richard Ellerbeck.

Protea Hotel Saldanha-wenner: Tanja Human

Volg ons op Twitter en Facebook.