Des te meer as jy tuis kom met al daardie sakke wat jy die huis moet binnedra.

Vir hierdie egpaar is daar egter net plesier met die hele oefening, danksy Milly.

En boonop lyk sy vreeslik opgewonde en trots om dit te doen ook.

So volgende keer as jy in die oprit stop, trek vir Wagter nader. Miskien sal die nuutjie van sakke afdra vir hom nog plesier verskaf na jy al lankal moeg daarvoor geword het.

Dis net jammer hy kan nie die sakke ook uitpak nie…