Dis een van die snitte op die klankbaan van ’n eersdaagse wetenskapsfiksieprent, The Giver. Die liedjie gaan daaroor om jou vrese te oorkom en jou potensiaal te verwesenlik. Gaan ons mal wees daaroor? Vir seker!

- Lara Atson