Daar word baie hande geklap, hy speel klavier met ’n glansryke ouma en slaan ’n tamboeryn dat dit bars. Een ding is seker: Die man mag maar sing! – Lara Atson

http://www.youtube.com/watch?v=0OWj0CiM8WU