Paramedici is ontbied nadat die student glo gestruikel en geval het waarna die pen toe in haar een been ingedruk het.

Lees ook: Vermeende dronkbestuurder wis gesin van vyf uit

Die woordvoerder van ER24, Pieter Rossouw, het verduidelik dat paramedici spesiale toerusting moes inspan om groot dele van die staalraam weg te sny voordat hulle die staalpen kon stabiliseer.

Die student is intussen na die Potchefstoomse provinsiale hospitaal geneem vir verdere behandeling.

Bronne: Twitter; ER24

Ook op Huisgenoot.com:

Ontmoet SA se eerste Mej. Plusgrootte!

‘Die dag toe die dokter nie my ander baba kon vind nie,’ vertel pa van tweeling

‘Sê maar ek gaan dood. Ek glo Jesus gaan my gesond maak,’ sê sesjarige

Vreesaanjaende oomblik toe seun uit tuimeltrein gly en desperaat aan pa vasklou