Hy was 75.

Ollie is glo in Julie weens hartversaking in ’n hospitaal in Hermanus opgeneem.

Hy het daarna aangesterk en is intussen ontslaan, maar hy is sowat ’n week gelede weer in ’n hospitaal in Kaapstad opgeneem.

Bron: Netwerk24