Julle onthou die kêrel wat die sexy kalender vol Franse boere saamgestel het? Wel, hy is terug met iets wat dalk selfs beter is.

[caption id="attachment_150163" align="alignnone" width="501"]Foto: WENN Foto: WENN[/caption]

Die Franse fotograaf Fred Goudon se jongste projek heet Le Calendrier des Judokas et des Petits Chats (die kalender vol judo-vegters en babakatte).

[caption id="attachment_150162" align="alignnone" width="501"]Foto: WENN Foto: WENN[/caption]

Elkeen van die mans wat op die kalender verskyn, het verskeie kampioenskapstitels in Franse en internasionale judo-ligas verower.

[caption id="attachment_150161" align="alignnone" width="501"]Foto: WENN Foto: WENN[/caption]

[caption id="attachment_150160" align="alignnone" width="501"]Foto: WENN Foto: WENN[/caption]

[caption id="attachment_150159" align="alignnone" width="500"]Foto: WENN Foto: WENN[/caption]

Ons kan sien waarom hy judo-vegters afgeneem het, maar hoekom die moeite doen om dit in ’n kalender te omskep? In ’n verklaring verduidelik Fred hy wou mense help wat sukkel om te kies tussen ’n kalender vol fantastiese manne of een met oulike katjies.

[caption id="attachment_150164" align="alignnone" width="502"]Foto: WENN Foto: WENN[/caption]

Ons hou van hoe jy dink, Fred. Hierdie ouens is purrrfect!