As dit op jou troudag reën, word dit as ’n seën van Bo beskou.

En sowaar, op die Bokvleuel Odwa Ndungane en sy bruid, Kgomotso, se groot dag sif die reën uit ’n grys hemel neer op die rusbanke wat op die groen grasperke vir die gaste reggesit is.

Later moet hulle in die voorportaal van die saal en in die kapel teen die reën gaan skuiling

soek, en niemand stry dat hierdie huwelik vandag besonder geseënd is nie.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.