Die staatsman het gisteraand om 20:50 gesterf.

In 'n regstreekse nuuskonferensie uit die Withuis in Washington het Obama gesê Madiba het meer reggekry as wat 'n mens van enigiemand kan verwag. "Hy is vandag huis toe."

Obama het gesê Madiba was vir hom 'n inspirasie, onder meer vanweë sy verset teen apartheid.

Kyk hier na Obama se toespraak: