“Lugvaartdienste het Donderdag 50 minute ná opstyging kontak verloor met ’n vliegtuig van Air Algérie. Dit was onderweg van Ouagadougou na Algiers,” het die nuusagentskap APS die lugredery aangehaal.

Die getal passasiers aan boord vlug AH 5017 is nie bekend nie.

- Sapa