In die video is Robbie ’n plaaswerker wat vir ’n swart baas werk. Hy ry agterop die boer se bakkie saam met ander wit plaaswerkers.

Die video het reaksie op Twitter gelok en ’n blog-inskrywing op die blog Pressto.co.za het gesê die video is in swak smaak.

Kyk die video hier: