Die 23-jarige kitaarspeler en sanger Ed Sheeran het onlangs sy jongste snit, Sing, uitgereik. Dis op sy eersdaagse album, x, wat baie verskil van sy vorige werk, waarskynlik danksy die koelste musiekvervaardiger, Pharrell Williams, se aandeel daaraan. Die liedjie is funky, koel en gaan beslis boaan die trefferparades boer.

http://www.youtube.com/watch?v=scHS8YaYoRA&feature=player_embedded