In die drie-minuutlange video sit Angel ewe gedweë terwyl daar wenkbroue gepluk word en gesigroom en grimering aangewend word.

Terwyl party sê dat dit baie oulik is, meen ander dit grens aan dieremishandeling.

Kyk hier en besluit self:

Bronne: YouTube, Facebook, Daily Mirror