Op die kassie is sy die sprankelende Kupido wat eensame boere help liefde vind.

Maar was dit nie vir ’n lang donkerkopman nie, het sy nou nog heimlik gewonder of ware liefde werklik bestaan.

“Ek het geen voorbeeld dat enigiets permanent is en dat die liefde wen nie,” vertel Angelique Gerber, die aanbieder van die gewilde TV-reeks Boer Soek ’n Vrou.

Dit het pas weer op kykNET begin.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.