Drie jong stemme. Dalk nie elkeen splinternuut op die mark nie, maar beslis drie wat die laaste ruk van hulle laat hoor het – en dit terwyl musiekliefhebbers kieskeuriger is as ooit.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot-Tempo gesels ons met Armand Hofmeyr (Steve se seun), Riana Nel (Nianell se suster) en Ricus Nel wat kritici skoon stil sing.

Elkeen van hulle het beslis ‘n eie stem.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot-Tempo. 

Volg Huisgenoot op Twitter.