Soek jy bietjie inspirasie om jou volgende ‘selfie’ meer interessant te maak?

’n Noorweegse vrou het die kuns van die ‘selfie’ vervolmaak.

Helen Meldahl, wat tans in Washington D.C. in die VSA woon, leef behoorlik haar kreatiwiteit uit in dié foto’s wat sy gereeld op Instagram deel.

Gewapen met merkpenne, bordkryt, ’n spieël en haar verbeelding, kry Helen dit reg om haar lewe as ’n sprokie uit te leef. Sy teken eenvoudig haar verbeeldingsvlug op ’n spieël en siedaar!

[post-slider]