Benno het nie minder nie as 23 .308-kaliber patrone geëet het. En diegene wat wapens en ammunisie ken, weet dat die vuurkrag van hierdie patrone nie kinderspeletjies is nie!
Benno het in die verlede glo al sokkies, magnete, albasters en selfs ’n gehoorapparaat ingesluk.

Benno se eienaar, Larry Brassfield, het onraad vermoed toe die vierjarige hond vier patrone opgegooi het. Hy het hom dadelik na die veearts gehaas.

Tydens die noodoperasie het veearts 17 patrone verwyder terwyl ’n verdere twee in Benno se slukderm gelos is sodat hy dit self kon opbring.

Benno het in die verlede glo al sokkies, magnete, albasters en selfs ’n gehoorapparaat ingesluk.

Bronne: The Baxter Bulletin, Yahoo News