Die episentrum van die skudding was 12 km wes van Orange Farm, 'n township suid van Johannesburg.

Ná die aardbewing van 5,5 op die Richterskaal op 5 Augustus, wat die meeste skade in Orkney in Noordwes aangerig het, het seismoloë gewaarsku dat nog skuddings in Suid-Afrika verwag kan word.

Bronne: Sapa, Beeld.com