Hy draf op kort beentjies by die sitkamer in en reguit klavier toe. Die appel het dan duidelik nie ver van die boom geval nie . . .

Klein Lian is duidelik die spil waarom die Winckler-huishouding hier in North Riding buite Johannesburg draai.

Maar een van die dae sal hy sy ouers se aandag met ’n nuweling moet deel. Heinz (33) en Aletté- Johanni (31) het onlangs gehoor hulle word in April weer ’n baba ryker – en dis weer ’n seuntjie.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.