Kourtney Kardashian is weer swanger, het Us Weekly Woensdag berig.

Die oudste Kardashian-suster (links op die foto) is nege weke swanger met haar tweede kind saam Scott Disick.

Kourtney het aan die tydskrif gesê: “Dit is nie asof ons probeer het nie. Wat moes gebeur, het gebeur.”

Die paartjie se eerste seun, Mason, is reeds twee jaar oud.

Lees meer hier.

Volg Huisgenoot op Twitter.