Die trein is glo dieselfde een wat Donderdagaand by Muldersvlei aan die brand gesteek is. Metrorail het dit intussen na Koeberg-stasie gebring.

Volgens die SAUK se Wes-Kaapse nuusdiens word die moontlikheid van brandstigting vermoed.

Dis nog onduidelik watter uitwerking dié voorval op treindienste later vandag sal hê.

30 minutes ago in Maitland, Cape Town ??????

A post shared by Brett Horwitz (@bretthorwitz) on