Die 35-jarige broers het hul groep Good Charlotte gelos om hul eie koers in te slaan. Vergeet van harde rockers; diƩ manne raak sentimenteel op hul jongste liedjie, We Are Done, waarin hulle sing oor gelykheid. Preek, broers!

http://www.youtube.com/watch?v=fc3LGzNEkL0