Ná sy onlangse inhegtenisneming en skandale het meer as 250 000 Amerikaners ’n versoekskrif onderteken dat die 19-jarige Kanadese sanger gedeporteer word. Miskien het hy gedink hy moet ’n nuwe identiteit kry? Wat dink julle, Beliebers? Moet die Biebs se verhoognaam ook Bizzle word?