Dit lyk of die 20-jarige Skotse sangeres die inspirasie is vir die liedjie Nina op sy nuwe album, X. Ed (23) het onlangs in ’n onderhoud genoem dat hulle ’n jaar lank uitgegaan het. Luister hier na die liedjie:

http://www.youtube.com/watch?v=HXSmZtMlSVc

-           Lara Atson