Ons is groen van jaloesie oor haar onlangse kiekies van haar besoek aan die Franse stad.

nina dobrev vacay shots nina and mom instagram

“Die mooiste plek met die mooiste vrou. Mis jou al klaar, Mamma,” het sy geskryf by ’n Instagram-kiekie waarop sy met haar ma poseer met die see in die agtergrond.

Bron: cambio.com