Die winter het die Kaap met mening getref - en vandag is dit sopnat waar jy kyk...en ry! Onthou om 'n veilige volgafstand te handhaaf, jou motor se ligte aan te skakel en ander padgebruikers in ag te neem. Kom veilig tuis! Strand

Moeilik om tussen see en land te onderskei – Strand Philippi Sigbaarheid Kuilsrivier Veiligheid op nat paaie Dit lyk rof in die Strand