Gedurende November elke jaar begin die manne regoor die wêreld snorre kweek op hulle bo-lippe.

Bespreek vir Skouspel!

Hierdie tydperk staan as Movember bekend.

Die doel van Movember is om bewustheid te skep rondom gesondheid onder die manne. Die fokus van hierdie veldtog val veral op testikulêre- en prostaatkanker.

Alle manne word aangemoedig om op 1 November hulle baarde af te skeer en om te registreer saam met die ander Movember-manne. Dan begin die groei proses.

Klik hier om nou te registreer.

Volg Huisgenoot op Twitter.