Die bruidspaar onthaal vanmiddag 650 uitgesoekte gaste by Buckingham-paleis.

Vanaand is daar nog ‘n partytjie – gereël deur Kate se suster, Pippa Middleton, vir 300 van die paar se naaste vriende en familielede.

Pippa, ‘n geleentheidsbeplanner, het ‘n paar koninklike wenkbroue laat lig toe sy vir die partytjie disko-balle laat installeer het in die troonkamer by Buckingham-paleis.

Prins William wil go ‘n jong, ‘cool’ partytjie hê.