Onder dié items is ’n paar meubelstukke en ’n skildery van die Rugbywêreldbeker in 2007, sowel as langspeelplate en drie ander skilderye.

Nico was die afgelope paar weke in die nuus nadat ’n rits mense, onder wie familielede van hom, hom daarvan beskuldig het dat hy hulle geld skuld en versuim om dit terug te betaal.

nico1

nico2