Die Superbass-rapper het die nuwe liedjie, Pills N Potions, uitgereik wat ingesluit gaan word op haar eersdaagse, derde album, The Pink Print. Lekker luister!

http://www.youtube.com/watch?v=_krlUcsyUV8

-Lara Atson